Frank Silvera

Frank Silvera
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Frank Alvin Silvera
Geboorte (1914-07-24)24 Julie 1914
Sterfte 11 Junie 1970 (op 55)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Frank Silvera (24 Julie 1914 – 11 Junie 1970) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Viva Zapata! (1952), Fear and Desire (1953), Killer's Kiss (1955), en Hombre (1967).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search